Modulekode | ICT 401 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | ICT 401 fokus op die gespesialiseerde seleksie, benutting en ontwikkeling van toepaslike ICT ontwerpe. Dit fokus op enkele en veeldoelige leer ondersteuning en assessering deur middel van verskeie hulpbronne vir tegnologie in onderwys. Die module maak gebruik van gespesialiseerde sagteware ten einde onderwysers by te staan in die ontwerp van leer material in hulle velde van spesialiseering, die soek na informasie, ontdekking van die Internet en die gebruik van ‘n elektroniese portefeulje. As ‘n voorvereiste vir hierdie module moet studente geforderde tegnologiese vaardighede wat die uitkomste van ICT 400 oorskrei demonstreer. |
Modulekrediete | 6.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Toelatings toets soos deur Departement voorgeskryf |
Kontaktyd | 3 tutoriale per jaar, 32 lesings per jaar |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Wet, Wisk en Tegnologie-ond |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App